Lambert word vir die tweede keer 25!
Ons gaan groot saam met familie, vriende en 'n spesiale private vertoning deur Spoegwolf.
Bring jou "rock-show" gees en jou dansskoene en kom geniet 'n aand vol musiek, kuier en samesyn.

Akkommodasie & Vlugte
26 Maart is in die middel van die skoolvakansie.
Ons naaste lughawe is George Lughawe en die Hartenbos/Mosselbaai area het talle unieke akkommodasie opsies.
Bespreek nou en maak sommer 'n vakansie daarvan!

Travelstart Link