Lambert's 50th
Met spesiale gaste Spoegwolf!

R S V P
Lambert word vir die tweede keer 25!
 Ons gaan groot saam met familie, vriende en 'n spesiale private vertoning deur Spoegwolf.
Bring jou "rock-show" gees en jou dansskoene en kom geniet 'n aand vol musiek, kuier en samesyn.

Akkommodasie & Vlugte
26 Maart is in die middel van die skoolvakansie.
Ons naaste lughawe is George Lughawe en die Hartenbos/Mosselbaai area het talle unieke akkommodasie opsies. 
Bespreek nou en maak sommer 'n vakansie daarvan!

Travelstart Link

Gaan jy saam met ons kom feesvier?



Decline Accept
Add guest



Song Suggestions
Na Spoegwolf se optrede het ons 'n dansvloer wat oopmaak!
Waarop wil jy graag dans?

Your contact information
Please provide your contact information (will only be visible to the organizer).
Submit RSVP
This is a private event for registered guests only.
Your names have not been recognized.You cannot RSVP.